SEXY DING Songtext
von Worsie Visser
SEXY DING Songtext
Oo-oo aa-aa, sexy ding, ek het jou op ′n party raak gedrink
Oo-oo aai, is sy nie sexy nie, brannewyn het nie brieke nie
Oo-oo aa-aa, sexy ding, jy laat my hart, so lekker sing
Oo-oo aai, kyk daai sexy boud, sy drink net brannewyn met coke
Na-na-na-na-na ...
Oo-oo aa-aa, sexy ding, jy het vir my nou 'n dop kom skink Oo-oo aai, sy kry toe koud, toe dans ons die hele aand binne-boud
Oo-oo aa-aa, sexy kat, jy kom my vat hier aan my blad
Oo-oo aai, is sy nie sexy nie, ja, brannnewyn het nie brieke nie

Oo-oo aai, jy's 'n sexy bok, jy laat my tjeks so almal hop

Writer(s): Gordon, Riva, Sears, Visser Lyrics powered by www.musixmatch.com