Songtexte.com Drucklogo

Groenblare Songtext
von Worsie Visser

Groenblare Songtext

Ou Pieta was ′n wewenaar, o, so diep in die sestig jaar
Sy vrou was skaar drie maande dood, toe was ou Pieta weer innie nood
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want ′n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
O, om weer 'n vrou te kry, dit het ou Pieta rond laat ry
Dit ry ook hie' en dit ry ook da′,
Om die ou te sien spog, was alte naar
Want ′n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Die dag by die begrafnis van sy vrou, toe was ou Pieta amper flou
Sy verdriet was groot, sy hart so seer,
In die graf wou hy spring, hulle moes net keer
Want ′n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Hy trou toe met ′n spoggerige ding, koop vir haar 'n diamant ring
Die ou was die ene vlam en vuur,
Maar ′n rukkie daarna was hy oor die muur
Want 'n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want 'n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar
Want ′n ou bok like mos groen blare, groen blare, groen blare
Want ′n ou bok like mos groen blare, hul tanne is mos klaar

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Worsie Visser

Quiz
In welcher Jury sitzt Dieter Bohlen?

Fans

»Groenblare« gefällt bisher niemandem.