Straat Troebadoere Songtext
von Theuns Jordaan
Straat Troebadoere Songtext
Tussen die donker geheime van die nag
Speel die Straat Troebadoere
Konka konsertos
vir die Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas
vir die gloeikool ballerinas
van die Straat Troebadoere
en die Prinse van die boendoe
die grammadoela boendoe verlang
En die vure in hul oë wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
oor verlange in hul harte sit en praat
(instrumente)
Tussen die donker geheime van die nag
speel die Straat Troebadoere
konka konsertos vir die
Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas vir die gloeikool ballerinas van die Straat Troebadoere
En die Prinse van die boendoe
die grammadoela boendoe
verlang
En die vure in hul oë wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
oor verlange in hul hart sit en praat
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
die twintigste eeu agterlaat.
Speel die Straat Troebadoere
Konka konsertos
vir die Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas
vir die gloeikool ballerinas
van die Straat Troebadoere
en die Prinse van die boendoe
die grammadoela boendoe verlang
En die vure in hul oë wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
oor verlange in hul harte sit en praat
(instrumente)
Tussen die donker geheime van die nag
speel die Straat Troebadoere
konka konsertos vir die
Suiderkruis Melkweg en Maan
Hartseer konsertinas vir die gloeikool ballerinas van die Straat Troebadoere
En die Prinse van die boendoe
die grammadoela boendoe
verlang
En die vure in hul oë wys waar die
Dixieland paradys hang
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
oor verlange in hul hart sit en praat
Stap saam deur Diagonaalstraat
Stap saam na waar die nagwagte sit en praat
Stap saam waar die Straat Troebadoere
die twintigste eeu agterlaat.
Writer(s): Anton Goosen Lyrics powered by www.musixmatch.com