Songtexte.com Drucklogo

As ek vra Songtext
von Theuns Jordaan

As ek vra Songtext

Uit die bloute staan jy voor my
Loop lei my deur my soos jare
Aan my oorgedra klou jy
Soos nektar van my are
Met jou vingerpunte swem jy
In die warm van my snare
Wil die spore van my voete
Maak jy my deur die blare
As jy wegbly

Weg bly van my
Laat my vry
As jy terugkom
Kom net gou
Kom sommer nou

Ek sal jou weg dra as jy vra
Sal jy my optel sal jy my dra
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra
Sal jy my kan weg vat as ek vra


Deur gate word gisters
Gooi uurglas sand op was
Oor strande van ons mðres
Deur branders van ons tyd
Met die smaak van wêrelroem
Wat jy jou eie wou noem
Van die waarheid wat jy soek
In ′n verdraaide sprokiesboek
As jy wegbly
Uit plekke waar ek jou altyd kry

Waar is jy
As ek terug kom
En vure in my hart weer laat brand
Vat my hand

Ek sal jou weg dra as jy vra
Sal jy my optel sal jy my dra
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra
Sal jy my kan weg vat as ek vra

As jy wegbly
Die skadu kant in my wil vermy
Laat my vry
As jy terug kom
Op 'n kruispad in my hart wil kom bly
Laat my vry

Ek sal jou weg dra as jy vra
Sal jy my optel sal jy my dra
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra
Sal jy my kan weg vat as ek vra


Ek sal jou weg dra as jy vra
Weg van die woorde, weg van die vrae
Sal jy my wegsteek as ek jou kom vra
Sal jy my kan weg vat as ek vra

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»As ek vra« gefällt bisher niemandem.