Songtexte.com Drucklogo

Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart Songtext
von Straatligkinders

Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart Songtext

Aleen sit hy en haat homself
Hy wens die seer het nie so diep gedelf
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen?
Om hom te leer van my verlede,
So vol pyn en leed
En hoe ek weet dit was vir ′n rede
Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het?

Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer


Die trane rol van haar wange af
Sy wens die mense wil net ophou lag
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen om haar te wys dat
Sy is beeldskoon net daar soos sy is
As almal dood is, wie gee om oor jou gesig?
Die ironie is die uiterlik is tydelik

Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan ′n verskil maak met jou seer

Jesus eks dankbaar vir die pad
Wat ek gestap het hand en hand
Deur die stryd, help my dat ek
Ander kan help om te wees wie hulle moet wees,
Eks nie beter as ander nie
Net omdat ekke jou ken nie,
Jys universiel en tog persoonlik!!!

Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lê in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer


Jesus eks dankbaar vir die pad
Wat ek gestap het hand en hand
Deur die stryd, help my dat ek
Ander kan help om te wees wie hulle moet wees,
Eks nie beter as ander nie
Net omdat ekke jou ken nie,
Jys universiel en tog persoonlik!!!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Straatligkinders

Fans

»Jou Seer Is Die Brug Na Iemand Anders Se Hart« gefällt bisher niemandem.