Songtexte.com Drucklogo

Gedagte Vir Die Dag Songtext
von Straatligkinders

Gedagte Vir Die Dag Songtext

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder
Al die maskers wat die wêreld daagliks dra
Dit fassineer my altyd wanneer ek vinger wys
Na mense as ek sélf ′n masker dra

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa


Halwe waarheid is net so goed soos 'n leuen
Moenie alles glo wat jy hoor nie
Jesus jy wil ons vashou
Al draai ons soms ons rug op jou
Jy bly hier en veg vir ons

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan
Whoahoa
Whoahoa

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Straatligkinders

Fans

»Gedagte Vir Die Dag« gefällt bisher niemandem.