Songtexte.com Drucklogo

Die vrae op jou arms Songtext
von Straatligkinders

Die vrae op jou arms Songtext

Bring jou hande hier, die vrae op jou arms is diep genoeg
Om in jou hart te sien dat jys alleen, op soek na rede vir jou bestaan
Jou gewete los jou in onskuld en jy laat gaan

Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om
Op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe


′N brandende woede loop oor jou siel
Jys ingedoen en voel so verniel
Die keuse lê, steeds by jou
Of jy in gaan gee aan die weg van die lem, of gaan jy permanente genesing soek?

Jou hart skyn deur die bloed ek sien dis nie jou skuld nie, dis nou tyd om
Op te gee en te laat gaan aan al jou drome, en jou lewe

Die sny merke skree sien my raak, dis nie jou skuld nie, dis nie nou tyd om
Op te gee en te laat gaan, aan al jou drome en jou lewe

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Straatligkinders

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Die vrae op jou arms« gefällt bisher niemandem.