Songtexte.com Drucklogo

Bloeisels Songtext
von Straatligkinders

Bloeisels Songtext

Vat my hart en skree
Ek lê my lewe neer
Vir dit wat jy wil doen
Is alles die selfde?
Vandat jy hier was
Is alles deurmekaar
Jy was die eregas
Niks is meer dieselfde

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Is alles dieselfde?

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou


Sien my anstigheid
Voel my dringendheid
Is alles dieselfde?
Kan dit ooit weer vees
Dat ek jou sal vrees?
Moet ′n mens jou vriende wees?
Niks is meer dieselfde

Gee my nog een kans
Ek wil jou verkeerd bewys
Vir als wat ek kan doen
Is alles dieselfde?

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Bloei my hartjie
Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei my lampie
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou


Bloei vir jou
Dit bloei vir jou
Gloei vir jou
Dit gloei vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Straatligkinders

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Bloeisels« gefällt bisher niemandem.