Songtexte.com Drucklogo

Woud van Stilte Songtext
von Laurika Rauch

Woud van Stilte Songtext

Wanneer die herberge teen my gesluit word
As ek van vermoeienis klein is
Vlam jy ′n vuurherd van vertroosting

Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
'N Woud van stilte

Wanneer ek teen die skemer se sperdraad verstar
Die nag soos ′n tronk om my sluit
As my oë oorstroom
Verjaag jy die droefnis met die oop horison van jou stem


Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
'N Woud van stilte

Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
As ek steier teen die afgrond van vreemde kennis
Leer jy my vlieg soos 'n boot met seile

Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
′N Woud van stilte

Wanneer die twyfel snuffel aan my dink
As ek steier teen die afgrond
Leer jy my vlieg soos ′n boot met seile

Jy laat die grys van gister
Rooi in donker klowe blom
In my hart plant jy
'N Woud van stilte


Jy plant ′n woud van stilte

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Woud van Stilte« gefällt bisher niemandem.