Wals, Wals Willemien Songtext
von Laurika Rauch
Wals, Wals Willemien Songtext
Daar′s 'n ou jukebox op ′n karoo plaas
Waar die mense nog van legendes praat
Waar 'n blues-kitaar nog jou siel kan raak
En 'n vinyl jou hart soos ′n neut oopkraak
En sy sê: ′How about a light and I'll play you a tune
Ietsie van die Beatles wat jou siel sal roer
Dalk ′n bietjie Stevens op sy vredestrein
Of 'n titsel Bob Dylan met sy stem - asof vol wyn
En wals, wals Willemien
Deur die lewe op jou droommasjien
it′s a rollercoaster ride and a heck of a fight
Maar voor jy moed opgee, begin jou lewe te draai
Sy het groot geword by 'n ou plaasskool
Tussen Castrol-blikke en ′n geroeste Ford
(dis daar waar sy leer skryf het en om mens te wees) -
'n bietjie meer oor die siel en minder oor die vlees
En sy sê: 'How about a light and I′ll play you a tune

En ek sê wals, wals Willemien

Wals wals wals Willemien (wals Willemien)
Deur die lewe op jou droommasjien
...so wals Willemien

Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com