Songtexte.com Drucklogo

Slang in die Gras Songtext
von Laurika Rauch

Slang in die Gras Songtext

Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby
Jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is dit klaar,
Is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie.
Jy praat verby
Jy lees alweer ′n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my,
Sonder my

Daar′s 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou
Want jy pik op my
Soos 'n
Vis uit die water voor my oë het jy weggegly
Daar′s ′n
Wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby


Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my lê en droom
Nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie,
Nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag
As jy wil gaan of weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay,
Ek's okay

Daar′s 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos ′n
Vis uit die water voor my oë het jy weggegly
Daar's ′n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën op jou en my
En dit reën reën reën want dis verby

Lalalalala ...

En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Slang in die Gras« gefällt bisher niemandem.