Songtexte.com Drucklogo

Hoeveel ek van jou hou Songtext
von Laurika Rauch

Hoeveel ek van jou hou Songtext

Ek het gedink, maar sukkel met gedagtes
Ek het gepraat, maar selde iets gesê
Ek het gestry, maar struikel oor my woorde
Ek ken my grense, kon hul net nooit verlê

My vriende dink ek is ′n gladde prater
Maar woorde klink soms nutteloos en flou
Maar hierdie oë kan nie vir jou lieg nie
Ek wil net noem hoeveel ek van jou hou


Ek hoop jy dink ek hou die res vir later -
Tot daar waar ek so vreeslik van jou hou
Ons gooi dalk eendag klippies oor die water
Dalk sê ek dan hoe mal ek is oor jou

Kyk in my oë as jy my dan nie glo nie
Ek wil ook sien hoeveel jy van my hou
En ondanks al my stamelende woorde
Moet jy tog weet hoe veel ek van jou hou

Ek dink jy weet, moet net tog nooit, ja nooit vergeet nie
Hoeveel ek van jou hou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Hoeveel ek van jou hou« gefällt bisher niemandem.