Songtexte.com Drucklogo

Ek Wou Jou Laat Lag Songtext
von Laurika Rauch

Ek Wou Jou Laat Lag Songtext

Ek het jou opgemerk – verwoed was jou dwaal deur die paaie
En in jou stap, was daar ′n groet – op jou wange die trane
En in jou oeewas daar die hopeloosheid
Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit
Ek was daar
Ek was daar

Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oe, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien – ek wou


En toe die ysberg om jou smelt – was daar sagte wit strome
En dit het uitgevloei na my, soos na woude en bome
Jy't agterna gekom, jy wou sien hoe ek lyk
Jy′t my vasgehou, of jy nou eers begryp
Ek was daar
Ek was daar

Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien – ek wou

Oe- oe-oe- oe...

Ek wou jou laat lag, ek wou vir jou teruggee.
Die lig in jou oë, die hoop om te glo
Ek wou jou laat lag, ek wou jou laat sien wat jy verdien.
Ja, ek wou jou laat lag, ek wou aan jou raak
Ek wou deur my note met jou praat
Ek wou jou laat lag
Ek wou jou laat sien – ek wou

Oe- oe-oe- oe...

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Ek Wou Jou Laat Lag« gefällt bisher niemandem.