Songtexte.com Drucklogo

Ek Sê Vir Jou Goodbye Songtext
von Laurika Rauch

Ek Sê Vir Jou Goodbye Songtext

Ek sê vir jou good bye
Ek skryf vir jou ′n lullabye
Met my mooiste woorde wil ek groet

Het iemand vir jou die pad gewys
En is jou drome opgeëis
Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed

Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou
Ek wonder soms of jy vir my onthou


Dit bly ′n groot geheim
Jou vlam het net soos niks verdwyn
So baie sand bly oor in jou uurglas

'n Kraak was egter daar
Die wind het jou weggedra
Jou asem deur die branders weggewas

Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos 'n raam omvou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Ek wonder soms oor jou
En of jy sal onthou
Album-bêre-tydjies wat ons soos ′n raam omvou

Ek wonder soms of jy vir my onthou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Ek Sê Vir Jou Goodbye« gefällt bisher niemandem.