Songtexte.com Drucklogo

Begin somer Songtext
von Laurika Rauch

Begin somer Songtext

Begin somer en die see
′N Oopgebreekte kweper
Die lug soos 'n kind Se ballon
Ver bo die water

Onder die sambrele
Soos gestreepte lekkergoed
Miere van mense
En die gul lag van die baai
Het goue tande

En die gul lag van die baai
Het goue tande


Kind met die geel emmertjie
En die vergete vlegsel
Jou mond is sekerlik ′n klokkie
Kleintongetjie klepeltjie
Jy bespeel die son daglank
Soos 'n ukelele
Jy bespeel die son daglank
Soos 'n ukelele

Begin somer en die see
′N Oopgebreekte kweper
Die lug soos ′n kind Se ballon
Ver bo die water

Begin somer en die see
'N Oopgebreekte kweper
Die lug soos ′n kind Se ballon
Ver bo die water

Die lug soos 'n kind Se ballon
Ver bo die water

Die lug soos ′n kind Se ballon
Ver bo die water

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Begin somer« gefällt bisher niemandem.