Songtexte.com Drucklogo

Vlinders Songtext
von Kurt Darren

Vlinders Songtext

Vlinders

Saam jou maak alles weer sin
Dit voel soos n sirkel waar die einde begin
Ek weet daars geen uitweg
Die liefde verblind my.ek sien net vir jou

Maar die nuwe word so vinnig oud
Die somer se vlinder en die winter se koud
Kan nie oorleef nie ek hoor hulle fluister oor my en jou
Maar bly opsoek na die gevoel.

Elke week elke maand in die jaar se tyd
Kom daar altyd n ander gevoel verby
Kom dit deur jou.of Kom dit deur my.?
Elke week elke maand in n jaar se tyd
Vind daar altyd n vlinder sy weg na my
Vlinders by jou.Vlinders by my.


Dit kom en dit gaan soos die wind
Lente maak liefde en liefde maak blind
Ek loop maar en fluit.want ek voel nie n veer wat die ander dink

En van vooraf sien ek dan die lig
Hulle ken nie van liefde met eerste opslag
Hulle vlinders sal sterf.liefde bederf.en die boek is toe
Maar bly opsoek na die gevoel.

Elke week elke maand in n jaar se tyd
Kom daar altyd n ander gevoel verby
Kom dit deur jou.of Kom dit deur my.?
Elke week elke maand in n jaar se tyd
Vind daar altyd n vlinder sy weg na my
Vlinders by jou.Vlinders by my.

Kyk die jaar het die somer weer ingehaal
En die blare het langs ons hier neergedaal
Vra jy vir my.is dit verby.?


Na verloop van die tyd is dit ons seisoen
Ek sal elke dag weer met jou oor wil doen
Vlieg daar by my n vlinder verby.
Vlieg daar by my n vlinder verby.
Vlinders by jou.Vlinders by my.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Vlinders« gefällt bisher niemandem.