Staan op Songtext
von Kurt Darren
Staan op Songtext
Staan op staan op
Staan op staan op
Staan op staan op
Staan op staan op
Staan op staan op
As jy by my wil staan
Staan op ek wil ons foto raam
Ken jy die pad na Hermanus toe?
Dis daar waar die groot visse lê
Dan vat jy die afdraai na Gansbaai
Dis daar waar ek my huis wil hê
Maar my hart lê nog altyd in Bloemfontein
Dis daar waar die mooi rose woon
En ken jy die klein dorpie Lekkerkry?
Staan op kom saam en dans met my
Staan op staan op staan op en dans met my
Staan op staan op as jy wil lekkerkry
Staan op staan op as jy by my wil staan
Staan op ek wil ons foto raam
Staan op staan op as jy by my wil staan
Staan op ek wil ons foto raam
Ken jy die strande van Lambertsbaai?
Dis daar waar jy groot krewe kry
Dan vat jy die pad Jakarandastad
Dis daar waarheen my hart my lei
En somtyds verlang ek na Margate toe
Dis daar waar die son altyd skyn
Maar kom maak ′n draai hier by lekkerkry

Ek sien jou
Jy kan maar hardloop maar ek sien jou
Ja ek sien jou
Jy kan maar hardloop maar ek sien jou (Ek sien jou o ja ek sien jou)
Ek sien jou (Ek sien jou)
Jy kan maar hardloop maar ek sien jou (Ek sien jou o ja ek sien jou)
Ja ek sien jou (Ek sien jou)

Staan op ek wil jou hê
Staan op ek gaan jou kry

Writer(s): Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com