Songtexte.com Drucklogo

Saggies Praat Songtext
von Kurt Darren

Saggies Praat Songtext

Ek le al lank hier en wag
Want ek het iets om te vra
En jy le jou lyf hier teen my neer
En voor ek nog kon keer
Is jy vas an die slaap
En dis jammer ek is te laat
Ek het iets wat ek jou wil vra
Iets wat ek te lank saam raak

Se my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart op se
Terwyl jy saggies in my arms le
Of val my woorde op dowe ore vanaand


En dis nou of nooit
Ek hret jou liewer as ooit
Maar hoe gaan ek dit nou doen
Ek sal jou wakker moet maak
Met ′n soen

Se my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart op se
Terwyl jy saggies in my arms le
Of val my woorde op dowe ore vanaand

Ek sal jou wakker moet maak
Met 'n soen

Se my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart op se
Terwyl jy saggies in my arms le
Of val my woorde op dowe ore vanaand


Se my moet ek saggies praat
Want fluister is mos duiwelsraad
Moet ek dit voluit skreeu
Of is my woorde klaar te laat
Sal ek dit hart op se
Terwyl jy saggies in my arms le
Of val my woorde op dowe ore vanaand

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Saggies Praat« gefällt bisher niemandem.