Songtexte.com Drucklogo

My Platteland Prinses Songtext
von Kurt Darren

My Platteland Prinses Songtext

Hier staan ek en jy
in die middel van nerens
met sterre wat skyn
helder soos perels
en tussen berge op die platteland
met die girl van my drome
hand aan hand
My Platteland Prinses
′n duisend keer mooier as al die res
'n girl net soos my ma
′n dogter vir my pa
My Platteland Prinses
Die tyd staan nou stil
met jou hier aan my sy
en soos die stilte van die nag
ons al hoe nader ly
en tussen berge op die platteland
met die girl van my drome
hand aan hand
My Platteland Prinses


'n duisend keer mooier as al die res
'n girl net soos my ma
′n dogter vir my pa
My Platteland Prinses
My Platteland Prinses
′n duisend keer mooier as al die res
'n girl net soos my ma
′n dogter vir my pa
My Platteland Prinses
My Platteland Prinses
Hier in die middel van niks en nerens
Tussen bosveld en maanlig perels
Het my hart nou huis gekry
Want my platteland prinses wag vir my
My Platteland Prinses
'n duisend keer mooier as al die res
′n girl net soos my ma
'n dogter vir my pa
My Platteland Prinses
My Platteland Prinses
′n duisend keer mooier as al die res
'n girl net soos my ma
'n dogter vir my pa
My Platteland Prinses
My Platteland Prinses
die einde

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»My Platteland Prinses« gefällt bisher niemandem.