Songtexte.com Drucklogo

Lied vir Die Vrou Songtext
von Kurt Darren

Lied vir Die Vrou Songtext

ooh ooh
Vir jou daar wonder filosofe
Wetenskaplers sê dit is nie waar
Maar die wêreld weet dit nou,
van Venus kom die vrou
En ons manne is gebore op Mars.

Ons sou dit nooit presies begryp nie
Ek knyp myself so tussen dié
Maar ek het al geleer
Jy kan maar kus een keer
Sonder vrou kan ′n man nie oorleef

Ooh ooh


'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is ′n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Ek kan haar met geen woord beskryf nie
Daar's net niks wat haar perfekt opsom
An die einde van die dag sal sy hier by my wag
In haar hand lê my kloppende hart

Sy vat my raak met al haar woorde
Sy het reëen druppels op haar tong
Sy's my vandag en môre
Maak dat al my sorge verdwyn soos die mist vir die son

Ooh ooh

′n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is ′n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Dit is 'n ode, dit is ′n ode
Dit is 'n ode aan die vrou
Ek het hom nodig, ek het hom nodig
Dit is ′n ode an die vrou


'n Lied vir die vrou wat ek so veel van hou
wat ek my hart aan toe vertrou
Dit is ′n ode aan die vrou
Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Die van my die van jou
Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles
hey hey hey Sy is my hart, sy is my hoop
Sy is my alles

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Lied vir Die Vrou« gefällt bisher niemandem.