Songtexte.com Drucklogo

Laat die Poppe Dans Songtext
von Kurt Darren

Laat die Poppe Dans Songtext

Jy moet stilstaan vanaand
Maar as jy loop raak ek bang
En as jy dans is ek klaar
As jy roep is ek daar

Druk ′n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk ′n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

ek is nooit weer alleen
want ek dans met die een
Het weer een van die dae
As ek roep is jy daar


Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen 'n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk ′n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

Miskien het alles net so gebeur
Sy druk my vas in ′n kannetjie
Volgende oomblik was alles waar
Sy het my nodig en ek is daar vir haar

Druk 'n bietjie langer op my nek
Soen ′n bietjie harder op my bek vanaand
Vanaand gaan die poppe dans
Kyk 'n bietjie dieper in my oë
Raak op my verlief en laat my glô vanaand
vanaand gaan die poppe dans
ooh ooh ooh
vanaand gaan die poppe dans

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Laat die Poppe Dans« gefällt bisher niemandem.