Songtexte.com Drucklogo

Ek Wil Gaan Songtext
von Kurt Darren

Ek Wil Gaan Songtext

Bring vir my ′n bietjie van jou tyd
En bring vir my 'n oomblik om te deel
Bring vir my jou lag en los die seer
Kom pak dit in my tas van weer probeer

En ek wil gaan
En ek wil gaan
Dan maak ek en jy ons lawwe liefde saam

En ek wil weet
En ek wil weet
As ek weggaan sal jy my nooit kan vergeet?

Ek het iets wat ek nog wil onthou
Ek het iets gebêre net vir jou
En ek het iets wat jy my nog moet leer
Kom pak dit in my tas van weer probeer

En ek wil gaan
En ek wil gaan
Dan maak ek en jy ons lawwe liefde saam


En ek wil weet
En ek wil weet
As ek weggaan sal jy my nooit kan vergeet?

Meer om te deel
Meer om te leer
Meer om te gee vir jou

Meer om vas te hou (Meer om vas te hou)
Meer om te vertrou (Meer om te vertrou)
Meer om te onthou
Vir jou

En ek wil gaan
En ek wil gaan
Dan maak ek en jy ons lawwe liefde saam

En ek wil weet
En ek wil weet
As ek weggaan sal jy my nooit kan vergeet?

En ek wil gaan
En ek wil gaan
Dan maak ek en jy ons lawwe liefde saam

En ek wil weet
En ek wil weet
As ek weggaan sal jy my nooit kan vergeet?

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Fans

»Ek Wil Gaan« gefällt bisher niemandem.