Songtexte.com Drucklogo

Dis Wat My Hart Wil Hê Songtext
von Kurt Darren

Dis Wat My Hart Wil Hê Songtext

Elke aand by jou
′N Seën vir my
Elke liewe dag
Van bo gelei
Ek's bly die een was jy
My sielsgenoot
En in wareliefde sal ek altyd glo

More′s nog 'n dag
Het ek gehoop
Maar more sonder jou
'N Dag verloor
Ek weet ek het my son
In jou sien skyn
En ek weet jy sal my donker laat verdwyn

En dis wat my hart wil hê
Om veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel vir jou te sê
Ja dis wat my hart wil hê


En dis wat my hart wil hê
My vrees vir die donker by jou verloor
Goeiemôre my liefie by jou te hoor
Ja dis wat my hart wil hê

Ek wens ek kon jou deel
Met elke een
Vir elke liewe siel
′N Stukkie leen
Jou liefde is mos hier aan my gegee
En dis tyd dat ek my lesse klaar moet leer

En dis wat my hart wil hê
Veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel vir jou te sê
Ja dis wat my hart wil hê

En dis wat my hart wil hê
My vrees vir die donker by jou verloor
Goeiemôre my liefie by jou te hoor
Ja dis wat my hart wil hê

En dis wat my hart wil hê
Om veilig by jou in die nag te lê
Slaap lekker my engel vir jou te sê


Dis wat my hart wil hê
Dis wat my hart wil hê
Ja dis wat my hart voel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Dis Wat My Hart Wil Hê« gefällt bisher niemandem.