Groen Trui Songtext
von Jan Blohm
Groen Trui Songtext
"Die son brand purpur in my gedagtes
As die son of die reen vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal.
Bly vanaand by my.
Ek weet jy het seer gekry.
Sit jou lyfie in my groen trui. Bly vanaand by my.
Wie′s die girl daar onder jou oë
Wat in Krismis kon glo
Happy hours by die kroeë
Vra: "my laaitjie het jy 'n light?"
Jy vou ′n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight, tonight!"
As die son of die reen vir my kom haal
Jy sê iewers is daar liefde
Iewers waar tyd vir jou kom haal.
Bly vanaand by my.
Ek weet jy het seer gekry.
Sit jou lyfie in my groen trui. Bly vanaand by my.
Wie′s die girl daar onder jou oë
Wat in Krismis kon glo
Happy hours by die kroeë
Vra: "my laaitjie het jy 'n light?"
Jy vou ′n droom soos 'n kite
En ek scheme tonight, tonight!"
Writer(s): Blohm Jan Lyrics powered by www.musixmatch.com