Songtexte.com Drucklogo

Verloor Myself Songtext
von Glaskas

Verloor Myself Songtext

Alles om my smelt ineen
Wanneer ek weer sit
En dink alleen
En alles wat my pla
Word toe gevou
En vrede begin ritmies klop
In my hart soos dit opbou
En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak

En partykeer verloor ek net myself
In niks nie en partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg


′N Paar minute verander in 'n
Lang stil aand
Wanneer ek hardloop
En val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net ′n
Duisend woorde 'n
Duisend woorde

En dit voel asof ek vir ewig
Kan wegraak in die oomblik
Wegraak in die oomblik
Wegraak

Partykeer verloor ek net myself
In niks nie en partykeer
Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg

En partykeer
Raak ek net weg en partykeer
Verdrink ek in jou trane
En partykeer
Raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
En ek raak weg
En ek raak weg
En ek raak weg


Partykeer verloor ek net myself
In niks nie en partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reën
En alles raak weg
Alles raak weg
Partykeer verdrink ek in jou trane
Verdrink ek in jou trane

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Glaskas

Quiz
Welcher Song kommt von Passenger?

Fans

»Verloor Myself« gefällt bisher niemandem.