Meneer Songtext
von Glaskas
Meneer Songtext
Kan jy nie sien, dat ons wêreld heeltemal stukkend is nie?
My vriend, kom wys my bevryding asseblief.
Ek is oorlaai met bekommernis en eensame onsekerheid.
Gun my ′n kans om vir regverdigheid te pleit.
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in 'n hoopvolle generasie.
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Want ons strate en oë en harte is hopeloos verlate
Jy sal nie sien,
As jy aanhou kyk deur die verlede se stukkende oë nie.
Meneer kom kuur my seer, asseblief.
Jy sal nie sien, as jy nie om jou begin kyk nie.
Meneer, sê my ek is meer as net naïef.
Moet my asseblief nie in hulle boksie plaas nie,
Ek, ek is anders, ek glo – ek glo in ′n hoopvolle generasie.
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Meneer kom kuur hierdie land, asseblief
Asseblief

Writer(s): Meiring Deon Strikdas Lyrics powered by www.musixmatch.com