Songtexte.com Drucklogo

Ek Weet Beter Songtext
von Glaskas

Ek Weet Beter Songtext

Hoekom sou jy se jy is so liberaal?
Maar die oomblik toe jou klere uit die prentjie is het jy weggekyk en toe voel jy kaal.
Het jy ook maar nie tyd vir mense wat glad nie soos jy dink nie?
En kon jy ook nie luister na die mense daar buite, terwyl jy jou soet wyn drink nie en
Dit is mos so gerieflik hier, al jou besittings is so verskriklik duur
Ek kan nie meer, ek kan nie meer, jou geselskap bekostig nie.


[(Chorus)Maar ek weet beter as jyWaarheen my hart my leiEn ek weet beter as jyWaar ek ware vreugde kryEn ek kan nie dat mense soos jy in my pad bestaan niewant onnodige dinge, staan my net nie aan nieen by the way, dis niks persoonliks nie]

Jy is tog so gepla met etiket en ′n goeie naam.
Jy behoort jou vir jou dronkverdriet te skaam.
Die oomblik toe jy van bo af, op almal neer kon kyk,
het jy die kans met albei hande aangegryp,
en in 'n oogwink vergeet hoe ′n ware glimlag lyk
Heeltemal gemaklik midde van jou wereld vol pyn

[(Chorus) x 2]

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Glaskas

Fans

»Ek Weet Beter« gefällt bisher niemandem.