Songtexte.com Drucklogo

Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) Songtext
von Glaskas

Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) Songtext

Ek loop in goed vas
En vergeet my kitaar in die saal
Net sodat ek betyds die huis kan haal
Want hoe gouer ek daar kom
Hoe gouer kan ek met jou praat

En ek weet ek moet dit nie admit nie
Maar ek kan dit nie help
Dat ek heeldag aan jou dink nie
En in die aand as ek
Van my kleuterskool-play droom
Dan maak die juffrou jou die hoofkarakter en
Vir my die boom


Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring
Want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê

En al wat ek wil doen is jou soen
En met jou praat
Hoe de-hel dink die juffrou moet ek
Konsentreer op algebra?
Want die rede hoekom jy so mooi is
Is die probleem wat my meer pla
En ergste van als
Daar′s nie 'n vergelyking vir jou nie
Want jy laat lyk my ′x' maar redelik vaal

Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring
Want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê


Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê

Ek dink aan jou as ek sit of staan of lê
Ek voel nes The Offspring
Want al wat ek wil sê is
Baby, baby ek wil jou hê
Baby, baby ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou hê
Ek wil jou
Ek wil jou
Ek wil jou so graag hê

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Glaskas

Quiz
Welcher Song ist nicht von Robbie Williams?

Fans

»Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê)« gefällt bisher niemandem.