Songtexte.com Drucklogo

Simpatie Songtext
von Die Tuindwergies

Simpatie Songtext

Jy mag my nie nou misinterpreteer nie
Nie nou nie
Half kaal
Half dronk
Nog heeltemal te jonk
En dalk ook bang
Ag ek speel jy weet eks bang vir dit
Wat voorentoe kan letsels raak
My kop meer deurmekaar bly krap
Ons moet dit doodmaak

Jy verdien dalk simpatie
Maar nie nou nie
En nie oor dit nie
Ek sal albei my hande vat
My mond op my heel styfste vashou
Net vir jou


Ek dink dis tyd
Om gesond te raak
Of ten minste
Net so te lyk
En hoe kan jy verwag
Dat ek nie mag verslaap nie
As ek vir albei van ons moes droom
Dit het my vorentoe seer gemaak
My kop meer deurmekaar bly krap
Ek moes dit doodmaak

Jy verdien dalk simpatie
Maar nie nou nie
En nie oor dit nie
Ek sal albei my hande vat
My mond op my heel styfste vashou
Net vir jou

Wat vorentoe kan letsels maak
My kop meer deurmekaar bly krap
Ek het dit doodgemaak

Want jy verdien dalk simpatie
Maar nie nou nie
En nie oor dit nie
Ek sal albei my hande vat
My mond op my heel styfste vashou
Net vir jou

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Tuindwergies

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Simpatie« gefällt bisher niemandem.