Songtexte.com Drucklogo

Ek Onthou Jou Songtext
von Die Tuindwergies

Ek Onthou Jou Songtext

Jy vas n veldblom
Op die horison want saam met die bome winde gevang het
Jy was n groot vriend
En toe ek weer sien
Was daar trane langs jou foto
Kon niemand jou vroëer help nie
Ek het jou dan vroëer gewaarsku
Dat die winde jou kan weg waai
Ek onthou jou naam
Ek vat die blaam
Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het
Ek onthou jou naam
En ek vat hom saam
Dis so jammer dat jy moes gaan
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam
Ek was n groot mond
Dit was die rooi grond
Wat jou onskuld gevlek het
Miskien het jy net van selfsprekend jou eie lot bepaal
Jy moet jou eie lot bepaal
Ek onthou jou naam
Ek vat die blaam
Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het
Ek onthou jou naam
Ek vat hom saam
Dis so jammer dat jy moes gaan
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam


Ek onthou jou naam
Ek vat die blaam
Daar was rondtes wat ons eerder water moes bestel het
Ek onthou jou naam
Ek vat hom saam
Dis so jammer dat jy moes gaan
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam
Ek onthou jou naam

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Die Tuindwergies

Fans

»Ek Onthou Jou« gefällt bisher niemandem.