Songtexte.com Drucklogo

Jy is die storm Songtext
von Dewald Wasserfall

Jy is die storm Songtext

Hou aan loop, hou aan hoop, hou aan glo - daar′s Iets daar Bo.
Hou aan voel, hou aan gee, moenie laat die vrees jou laat vergeet.

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
Maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)

En daar′s niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Want jy moet weet, jy is die storm! Jy is die storm!

Wees die lig, diep in die nag,
Want daar's soveel wat vir hoop lê en wag.
Kom wys die pad, oor die berge,
Want op die einde van die dag het ons mekaar...

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers 'n stukkie siel,
Maar jy moet weet, jy is die storm! (...jy is die storm!)


En daar′s niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Want jy moet weet jy is die storm! Jy is die storm!

En jou vyand sal jou naam nooit kan vergeet, dit moet jy weet!
Jy is die storm,
Die kleinste bottels wat die grootste gif opmeet, die gif opmeet.

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly,
Nie eers ′n stukkie siel, maar jy moet weet, jy is die storm.

En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Want jy moet weet jy is die storm. Jy is die storm!

En die storm sê hy gaan vir jou verniel
Daar gaan niks oor bly, nie eers ′n stukkie siel,
Maar jy moet weet, jy is die storm (...jy is die storm!)

En daar's niks wat jou, uitmekaar kan skeur,
Nie die bangmaakstories of die donderweer,
Want jy moet weet jy is die storm. Jy is die storm!

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dewald Wasserfall

Fans

»Jy is die storm« gefällt bisher niemandem.