Songtexte.com Drucklogo

Die klank wat 'n hart maak Songtext
von Dewald Wasserfall

Die klank wat 'n hart maak Songtext

Hou vas aan alles wat jy kan.
Net aan wie jy is, en dan:
Kry jouself beet, en hou my naby jou.

Al die eindelose vrae.
Ek praat te vinnig, ek sê te min.
Ek skryf die einde voor die begin.
Ek wou 1000 maal vir jou sê hoe ek voel.
En hierdie is die klank wat my hart maak.
Hierdie is die dinge wat saak maak.
Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou.
Hierdie is die klank wat my hart maak.
Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak.
Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou.
Hierdie is die klank wat my hart maak.
Soveel meer wat ek jou moet vertel.
Die geheim onder jou vel.
Dit hou jou hart vas, en dit maak my vas aan jou.
Min tyd en minder energie.
Jy voel so vêr al is jy hier.
Ek praat te vinnig, ek sê te min.
Ek skryf die einde voor die begin.
Ek wou 1000 maal vir jou sê hoe ek voel.
En hierdie is die klank wat my hart maak.
Hierdie is die dinge wat saak maak.
Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou.
Hierdie is die klank wat my hart maak.
Dis die oomblik dat die lewe weer sin maak.
Hierdie is die rede dat ek onthou my hart behoort aan jou.
Hierdie is die klank wat my hart maak.
Sal jy kon glo?
Dis alles vir jou.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dewald Wasserfall

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Die klank wat 'n hart maak« gefällt bisher niemandem.