Songtexte.com Drucklogo

So Long Skipskop Songtext
von David Kramer

So Long Skipskop Songtext

Pak op, pak op
sit jou goedjies op jou kop

more gaan ons weg

ver van hier weg
skipskop skipskop
wanneer hou die dinge op
swaarkry le net voor

die blou berge oor

overberg se mens
isse ek gebore
op die plek skipskop
nes my pa en sy pa ook
hier deurie duine, loop onse spore
hier op die beach hier langs die see is ek gedoop
maar wat ken ek anders


as die bloudam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
maar verkoop jou bootjie, pak op jou goedjies
en sê maar so long skipskop, skipskop sê goodbye

linkerhand, o die regterhand
wat se kant lê die plekke, misverstand
′seblief meneer, ag se tog weer
is dit die pad wat ons moet more vat
'n stukkie le hier en ′n stukkie le daar
stukkies van my lewe hulle lê deurmekaar

tel op tel op vir Shorty en vir Pop
gaan haal vir Apie en hou daai kindjie dop
maar wat ken ek anders
as die blou dam se branders
die wolke en die winde wat hier waai
pakop jou bootjie pakop jou goedjies
sê maar so long skipskop skipskop sê goodbye
sê maar so long skipskop skipskop sê goodbye

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von David Kramer

Fans

»So Long Skipskop« gefällt bisher niemandem.