Songtexte.com Drucklogo

Sterskip Songtext
von Dans Dans Lisa

Sterskip Songtext

Kom klim op my sterskip
Hy′s besig om te sink
Dan kan ons gestrand, êrens in die hemel op eindig
Vasgekeer, met jou rug teen die heelal
Hoe sal ons vanaand vergeet
(Woah ooh)
Al die perde en die ridders
Het al lankal verdrink
Met hul waar panser-pakke
In die nag weggesink


Uitgevang, met jou drome op my lippe
Hoe sal ons, mekaar vergeet
(Woah ooh)
As jy weer sal luister
Sal jy my nog hoor roep
Oor die einders van die note
Tot teen die grense wat jy voel
Uitgevang, met my foute op jou lippe
Sal jy my weer oorweeg
(Woah ooh)

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»Sterskip« gefällt bisher niemandem.