Songtexte.com Drucklogo

Ses Jaar Later Songtext
von Dans Dans Lisa

Ses Jaar Later Songtext

Ses jaar later en ons wag steeds vir, mekaar
Dit was ′n rowwe tyd, die lewe was deurmekaar
As ek my sin gekry het, was dinge nou baie anders
Eks dankbaar ek is nie in beheer nie
Ek sal nooit weer moed opgee nie
Daars 'n kans ons kan saam oud word maar ons weet dit nie
Dit is die moeite werd om aan te hou al wil ons nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Ses Jaar Later« gefällt bisher niemandem.