Songtexte.com Drucklogo

My Ek(skuus) Songtext
von Dans Dans Lisa

My Ek(skuus) Songtext

Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken
Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar′s 'n kans

Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken
Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar′s 'n kans

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)
En nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê


Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar te laat uit te kom
En dit te kan raak
Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig
Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)
En nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As ek maar net geweet het wat ek wou sê


Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig ek hou van jou Verewig en altyd sou ek spyt gewees het
En nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (sou ek spyt gewees het)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef)
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef)
As ek maar net geweet het wat ek wou sê (sal jy my ooit kan vergeef)
As ons maar net geweet het wat ons wil hê

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Quiz
Wer singt über den „Highway to Hell“?

Fans

»My Ek(skuus)« gefällt bisher niemandem.