Songtexte.com Drucklogo

Mooi Is Net 'n Woord Songtext
von Dans Dans Lisa

Mooi Is Net 'n Woord Songtext

Jou glimlag sal die Son laat skyn
Jou glimlag sal dat die reënwolke verdwyn
Dit alles sien ek in jou glimlag
Jou hart sal lewe gee
Jou hart sal mense laat ophou skree
Van soveel seer
Soveel seer
Ek wens jy kan sien wat ek sien
Mooi is net ′n woord wat niks beteken nie
Ek's nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Daar is nie woorde om jou te beskryf nie
So ek kies eerder om stil te bly want
Ek's nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Son skyn terwyl dit reën
Eks in die middel van die donderweer
Ek reën nie nat nie maar ek kry steeds seer


Jy laat 'n reënboog in die middel van die nag verskyn
En ek weet ek moet keer dat die kleur nie verdwyn nie
Maar ek kan nie
Want ek weet nie wat om te doen nie
Ek wens jy kan sien wat ek sien
Mooi is net ′n woord wat niks beteken nie
Ek's nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Daar is nie woorde om jou te beskryf nie
So ek kies eerder om stil te bly want
Ek′s nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid
Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid
Gee my hoop
Gee my raad
Ek kyk op na jou
Gee my tog net die kans
Om aan te hou
Want die melodie
Maak seerder as die waarheid
Ek wens jy kan sien wat ek sien
Mooi is net ′n woord wat niks beteken nie
Ek′s nie die selle nie
Ek's nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Daar is nie woorde om jou te beskryf nie
So ek kies eerder om stil te bly want
Ek's nie die selle nie
Ek′s nie die selle nie
Ek's nie die selle nie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Fans

»Mooi Is Net 'n Woord« gefällt bisher niemandem.