Songtexte.com Drucklogo

Eskmosies Songtext
von Dans Dans Lisa

Eskmosies Songtext

(Ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh)

Dit het net eendag gebeur
Jy het ewe skielik verdwyn
(Verdwyn, verdwyn, verdwyn)
Die Noordpool koue verruil vir son en see
En beter selfoon sein

Die situasie sneeubal
Jy sê ons verskil te veel
My hart is vasgevang in winter
En jy het my parka gesteel

So ek "freeze-frame" you
In elke laaste YouTube video
En ek probeer net nog een keer onthou
Hoe dit gevoel het om jou vas te hou

(Ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh)
(Ooh-ooh-ooh)


Ek soek jou op Ysboek
Maar al wat ek kry
Is foto′s van jou en 'n ander ou
Maar ek weet waar hy bly

Dit maak my siek, maak my moeg
Die idee maak my naar
Ek′t nog een nodig (met ys ja)
Om myself te bedaar

So ek "freeze-frame" you
In elke laaste YouTube video
En ek probeer net nog een keer onthou
Hoe dit gevoel het om jou vas te hou

So ek "freeze-frame" you
In elke laaste YouTube video
En ek probeer net nog een keer onthou
Hoe dit gevoel het om jou vas te hou

As ek saans in die nag op my bed gaan lê
En terug dink aan die woorde tussen ons gesê
Dit het als begin toe jy sê Snow Patrol is nice
My eerste fout was toe ek sê ek like Vanilla Ice


So ek "freeze-frame" you
In elke laaste YouTube video
En ek probeer net nog een keer onthou
Hoe dit gevoel het om jou vas te hou

So ek "freeze-frame" you
In elke laaste YouTube video
En ek probeer net nog een keer onthou
Hoe dit gevoel het om jou vas te hou

Die situasie sneeubal
Jy sê ons verskil te veel
Die noorder ligte skyn so mooi
Ek wens ek kan dit met jou deel

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Eskmosies« gefällt bisher niemandem.