Songtexte.com Drucklogo

Ekskuus My Songtext
von Dans Dans Lisa

Ekskuus My Songtext

Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net my my wil praat sê vir my daars 'n kans

Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daars 'n kans

Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Sou ek spyt gewees het
As jy maar net geweet het wat ek wou sê


Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Ek nie met jou gepraat nie
En ek sal myself nooit kon vergeef
(Sou myself nooit kon vergeef)

Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe.
As jy maar net geweet het wat ek wou sê

Kan iemand my dalk net verduidelik hoe ek by haar hart kan uitkom sonder 'n map
Want vir ewig en altyd sal ek in spyt leef
As ek nie my hart met haar kan deel

As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Sou dan geweet het wat ek wou hê
So leer my asseblief om myself te wees
Ek hou van jou okay Lisa, deal daarmee.

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Fans

»Ekskuus My« gefällt bisher niemandem.