Songtexte.com Drucklogo

Ek Weet Jy Weet Songtext
von Dans Dans Lisa

Ek Weet Jy Weet Songtext

Ek klop aan jou voordeur
Jy jaag my weg
Ek sing by jou venster
Jy sê my sleg
Ek weet dit was vyf uur in die oggend
Maar dis al wanneer jou pa met die rottweilers gaan stap


Ek weet jy wil my nie weer sien nie
Maar jy weet ek kan ek jou nie weerstaan nie
En ek weet ek moet dit laatgaan
Maar ek hou net vir ingevul nog aan
Ek sien jou elke dag maar jy groet nie terug nie
Was Saterdae jou kar maar jou nooi my nooit in nie
Ek weet jy dink ek staan nie ′n kans nie
Ons is die enigste twee jong mense op die dorp
Ek weet jy wil my nie weer sien nie
Maar jy weet ek kan ek jou nie weerstaan nie
En ek weet ek moet dit laatgaan
Maar ek hou net vir ingevul nog aan
Sy dra wit denim skoene en haar hare is vlegsels
Jy lyk jaloers al steek jy dit
Sy's die nuwe meise wat werk by die kooperaise, sy′t my klaar genooi vir koffie vrydag aand
Nou ek weet jy weet jy kan my nie weerstaan nie
Maar jy weet ek wil jou nie weer sien nie
Jy smeek my vir nog 'n kans
Maar hy het jou kanse gehad

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Dans Dans Lisa

Fans

»Ek Weet Jy Weet« gefällt bisher niemandem.