Songtexte.com Drucklogo

Wonderwerk Songtext
von Bobby van Jaarsveld

Wonderwerk Songtext

Ek wonder of jy weet
Wat jy doen aan my
En hoe lank ek moes wag, gedroom elke dag
Net van jou

En sonder dat jy weet
Het jy my jou hart kom wys
Jy laat my voel soos ′n kind
Wat ry op die wind tot by jou

Nou staan ons twee alleen, ek wil my oë vir jou
Kom leen, dat jy kan sien wat ek sien,
Hoe ek jou sien, as ek jou sien...

Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou

Net soos ′n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy's my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my


Dis tyd dat jy moet weet
Hoe ek voel oor jou
Dis jy wat my regop hou
My laat onthou wie ek is

En sonder dat jy weet
Doen jy dit weer en weer
Die antwoord op al my vrae
Jy bring my tot waar ek wil wees

Nou staan ons weer alleen
Kan ek my oë vir jou kom leen
Dat jy kan sien wat ek sien
Hoe ek jou sien, as ek jou sien...

Jy bly 'n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou

Net soos ′n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy′s my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my
Want ek weet dis jy wat my verstaan
Jy's die deel van my wat ek nooit sal laat gaan


Jy bly ′n wonderwerk vir my
Hoe het ek verdien om jou te kry
Want as ek jou nie het nie, weet ek nie
Waar sal ek wees sonder jou

Net soos 'n wonderwerk vir my
Het ek my beste vriend gekry
Jy′s my begin en einde, net myne
Alles in een, jy is die een vir my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Bobby van Jaarsveld

Quiz
Wer besingt den „Summer of '69“?

Fans

»Wonderwerk« gefällt bisher niemandem.