Songtexte.com Drucklogo

Roete Na Jou Hart Songtext
von 4Werke

Roete Na Jou Hart Songtext

Sal die roete na jou hart vir my korter raak
Dit bly 'n vreemde pad
Waar sal, waar sal ek jou vind
In 'n wereld wyd
Na al hierdie tyd
Maar ek, ek bly nog hoop kry

Kan jy my kry op die lang pad
In die groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby en wys jou hart vir my
Sal jy my met jou saam vat
Op die vreemde strate van 'n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry


In stilte roep ek jou naam
Tot jy rigting vind
En eendag langs my staan
Jou woorde, jou woorde broei in my
En die boodskap bly
Al gaan die dae verby
Sal dit, sal dit wel kan sin maak

Kan jy my kry op die lang pad
In die groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby en wys jou hart vir my
Sal jy my met jou saam vat
Op die vreemde strate van 'n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry

As die dae tot stof vergaan
Uurglas leeg bly staan


Kan jy my kry op die lang pad
In die groot Karoo
Met die maan daar bo wat skyn
Hou my naby en wys jou hart vir my
Sal jy my met jou saam vat
Op die vreemde strate van 'n nuwe stad
En my naam roep
En my hart joune maak

Nou is die einde in sig
Die reis is verby
Ek het die roete na jou hart gekry
Ek het die roete na jou hart gekry

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von 4Werke

Quiz
Wer ist kein deutscher Rapper?

Fans

»Roete Na Jou Hart« gefällt bisher niemandem.