Songtexte.com Drucklogo

Jy slaan die wind in my seile Songtext
von 4Werke

Jy slaan die wind in my seile Songtext

Wat sou ek sonder jou doen
Daars towerkrag in jou oggend soen
Die hitte van jou liggaam teen my lyf.
Jou deurmekaar geslaapte praat
Virewig wil ek so wakker raak
Die dag is lank maar vir nou is jy by my.

Bly hier in die oomblik
Jy is ongelooflik
Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly.
My hart is in jou hande
Daars geen sterker bande
N oomblik soos nou bly n leeftyd in my

JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE
TEEN ALLE GETUIE
EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY
EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY


Ek wonder soms hoe ek dit doen
Maar ek kan nie kla as jy my soen
Kan n ewigheid le teen jou lyf.
Jou oggend bepaal jou hele dag
En ek dink aan jou tot vannag
Ek verlang na jou arms om my lyf.

Bly hier in die oomblik
Jy is ongelooflik
Jy ken elke n bui van my tog het jy hier gebly.
My hart is in jou hande
Daars geen sterker bande
N oomblik soos nou bly n leeftyd in my

JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY SEILE
TEEN ALLE GETUIE
EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY
EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY

Oooooooooh
Ja dis die klein dinge ja die kein dinge
Wat saak maak wat saak maak
En jy maak liefdes kringe ja liefdes kringe
Om my hart met elke sonsak vanaand


JY JY SLAAN DIE WIND DIE WIND IN MY
SEILE
TEEN ALLE GETUIE
EN JY JY IS MY RIGTING DIE ANTWOORD VIR MY
EN JYS NOG MOOIER AS MORE VIR MY
WANT DIE WIND IN MY SEILE IS JY

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von 4Werke

Quiz
Wer singt das Lied „Applause“?

Fans

»Jy slaan die wind in my seile« gefällt bisher niemandem.