Songtexte.com Drucklogo

Ritalin Songtext
von Zaan Sonnekus

Ritalin Songtext

Ek voel dit binne my
Ek voel dit binne my
Kalibreer my kompas tot by jou
Ek′t wakker geword probeer gisteraand onthou

Voel jy dit binne jou
Maak dit jou ook onthou
Van die dae toe dinge nog sin gemaak het
Alhoewel ons geen struktuur gehad het

Plaas my dan in my boks
Patroleer om my tot ek vrot

Ek wil nie skade maak nie
Ritalin nou kan ek nie slaap nie
So blameer my
As ek jou wakker skree

Ek wou nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees


Terug in realiteit
In ene opgesny dagga kon dit nie beter maak nie
Moenie vir my sê jy is te verbaas nie

Ander mentaliteit
Breinselle weg gesuip tel my op as jy Kaap toe ry
Gaan nie terug kom nie, moet hier weg bly

Plaas my dan in jou boks
Patroleer om my tot ek vrot

Ek wil nie skade maak nie
Ritalin nou kan ek nie slaap nie
So blameer my
As ek jou wakker skree

Ek wou nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer my en ek is moeg om moeg te wees

Ek is moeg
O ek is moeg

En ek wou nie skade maak nie
Ritalin nou kan ek nie slaap nie
So blameer my
As ek jou wakker skree


Ek wou nie sonde maak nie
Ek weet dit maak nie saak nie
Ek blameer jou en ek is moeg om moeg te wees

En ek is moeg
O ek is moeg

En ek is moeg om moeg te wees
Moeg om moeg te wees
Moeg om moeg te wees
En ek is moeg

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer will in seinem Song aufgeweckt werden?

Fans

»Ritalin« gefällt bisher niemandem.