Plastiek Swaard Songtext
von Zaan Sonnekus
Plastiek Swaard Songtext
Dit het vandag
By my kamer ingereën
Eers was dit sag
Maar dis nou al vir dae aaneen
Vrome voorneme verniel
Gebroke hart ′n verlore siel
Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen
Ek wil eers
Die wêreld oorneem met my kuns
Ek mis die punt
Ek moet eers myself dalk vind
In vrome voorneeme verneem
Gebroke hart 'n verlore seun
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen
Hy stap alleen
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap ′n seun
By my kamer ingereën
Eers was dit sag
Maar dis nou al vir dae aaneen
Vrome voorneme verniel
Gebroke hart ′n verlore siel
Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen
Ek wil eers
Die wêreld oorneem met my kuns
Ek mis die punt
Ek moet eers myself dalk vind
In vrome voorneeme verneem
Gebroke hart 'n verlore seun
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap 'n seun
Hy stap al vir jare
En hy stap alleen
Hy stap alleen
Gee ′n
Plastiek swaard vir my
Vir die
Plastiek mense om my
Gee 'n
Plastiek swaard vir my
Want iewers op Lynnwoodstraat
Stap ′n seun
Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com