Hoog Songtext
von Zaan Sonnekus
Hoog Songtext
Vergewe my as jy opstaan
Ek was nog nooit suggestief
As my woorde sou wegraak my oë effekatief
Dit was stil in die oomblik
Staan nou stil op die verhoog
Toe ek val by die afgrond was ek nogsteeds hoog
En ek sweer
Ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my
Sal jy wag vir my
En ek sweer
Ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my
Sal jy wag vir my
Dalk is dit toe die rede Om myself te vermy
Ek was diep in die donker maar ek is nogsteeds by
Dit was te in die oomblik
Staan nou stil op die verhoog
Ek het geval by die afgrond en ek is nogsteeds hoog
En ek sweer
Ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my
Sal jy wag vir my
En ek sweer
Ek sweer
Ek wil langer bly
Sal jy wag vir my
Sal jy wag vir my
Sal jy

Writer(s): Cezaan Sonnekus Lyrics powered by www.musixmatch.com