Songtexte.com Drucklogo

Dis Fyn Songtext
von Zaan Sonnekus

Dis Fyn Songtext

Dit is wilder as gewoonlik
Jy weet mos alles pel
Jy kan dit oor vertel

Dis net ys op die kredietkaart
Die sneeu het gesmelt
Jy kan oor dit gesels

Maar as jy my eenkeer vra
En ek my muur wil slaan
Ek het jou gewaarsku

As dit iets is wat jou pla
En jys eintlik die slaaf
Dit sal jou nie pas nie

Op en op en op
En af daarna


DIS FYN
DIS FYN
Dis piekfyn met my
Dit stop die pyn
DIS FYN
DIS FYN
DIS FYN
Ek weet jy dink
Dit steeds van my

Dit is wilder as tevore
Eks kwaad vir myself
Ek dink ek kort help

Die laaste keer was eintlik hartseer
Ons wou kamoefleer
Hoog gediagnoseer

Maar as jy my "eenkeer" vrae
En ek my tv slaan
Ek het jou gewaarsku
Is dit Jesus wat jou pla?
N wanpersepsie haat
Hy dra nie n das nie

Op en op en op
En af daarna


DIS FYN
DIS FYN
Dis piekfyn met my
Dit stop die pyn
DIS FYN
DIS FYN
DIS FYN
Ek weet jy dink
Dit steeds van my

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Quiz
Wer ist gemeint mit „The King of Pop“?

Fans

»Dis Fyn« gefällt bisher niemandem.