EK WIL JUBEL Songtext
von Willie Joubert
EK WIL JUBEL Songtext
As ek opstaan in die more
Met die brink van 'n nuwe dag
Het ek geliede
Om weer te lewe
Dis die grootheid van die skepping
En die wonder van die dag
Wat u gemaak het
Ek staan verwonder
As ek op kyk na die hemel weet ek wie is altyd daar vir my
Daar is niks in hierdie lewe wat meer kosbaar is vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Elke ster bo in die hemel
Herinder my net weer aan u belofdes
Dat u my god is
Ek is veilig in u hande
By die here vind ek skuiling deur geware
Want u is my vader
As ek op kyk na die hemel weet ek wie is altyd daar vir my
Daar is niks in hierdie lewe wat meer kosbaar is vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Met die brink van 'n nuwe dag
Het ek geliede
Om weer te lewe
Dis die grootheid van die skepping
En die wonder van die dag
Wat u gemaak het
Ek staan verwonder
As ek op kyk na die hemel weet ek wie is altyd daar vir my
Daar is niks in hierdie lewe wat meer kosbaar is vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Elke ster bo in die hemel
Herinder my net weer aan u belofdes
Dat u my god is
Ek is veilig in u hande
By die here vind ek skuiling deur geware
Want u is my vader
As ek op kyk na die hemel weet ek wie is altyd daar vir my
Daar is niks in hierdie lewe wat meer kosbaar is vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Ek wil jubel ek wil juig
Met my mond wil ek getuig
Van die liefde en die vrede
Al die oorvloed wat u gee
Ek will jubel ek wil juig
Ek wil voor u voete buig
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Want u goedheid ken geen einde
Jy's oneindig lief vir my
Writer(s): Joubert Willie, Buschjan Michael, Stinner Edwin Lyrics powered by www.musixmatch.com