Songtexte.com Drucklogo

Hooit! Songtext
von Wicus van der Merwe

Hooit! Songtext

Vat ′n slukkie pappie, staan 'n bietjie op
Sit jou arm om ha′ lyf, en wys vir my jou dop
Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk
Mammie maak hom oop, en trap die proppie plat
Nou's ek lekke lus om 'n wille een te vat
Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk
(Hy blink nie, hy stink nie,
Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit!
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat ′n slukkie sê: "Hoooooit!"

Vat 'n slukkie pappie, staan ′n bietjie op
Sit jou arm om ha' lyf, en wys vir my jou dop
Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk
Mammie maak hom oop, en trap die proppie plat

Nou′s ek lekke lus om 'n wille een te vat
Vanaand gaan ons die dam onner die eend uitruk
(Hy blink nie, hy stink nie,
Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit!
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat ′n slukkie sê: "Hoooooit!"
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!"
Bring 'n Bokkie, Jagger-poppie, Brandewyn, so saam-saam
Sexy-on-the-beach, nou Whiskey en ′n Straw Rum
Fuzzy Navel, Blow-A-Job, en as jy nog kan staan - TEQUILA!!!
(Hy blink nie, hy stink nie,
Hoekom sal ons hom nie drink nie!) - Hoooooit!
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat ′n slukkie sê: "Hoooooit!"
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!"
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat ′n slukkie sê: "Hoooooit!"
En die manne sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En die girls sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
En almal sê: "Hooit!" (hooit! hooit!)
Vat 'n slukkie sê: "Hoooooit!"

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Wicus van der Merwe

Fans

»Hooit!« gefällt bisher niemandem.