Songtexte.com Drucklogo

Kom Push Songtext
von Trompies

Kom Push Songtext

Ek sê visvang, ek sê my
ek sê julle manyoras, my boeta, my boetie, die Here is groot,
julle kaapenaars, manyoras, ek se manyoras, ek is ′n ou man
boet jo, julle kaapenaars, manyoras
ons gaan die vis, kom push
julle kaapenaars, die Here is groot
julle ken dan, ons gaan die vis vang
julle manyoras, vis vis vis
kom stoot my boeta, julle kaapenaars
kom push, kom push, kom push
kom push my bumper(boetie)
kom push(vrydag)
kom push, kom push (saterdag)
kom push my bumper(die Here is groot)
daar kom die mense wat skel daar(die heel dag)
hulle kom met die hele polisie(hoekom)
Daar kom die mense wat skel daar(yoh yoh)
hulle kom met die hele polisie(ek weet nie hoekom)
Daar kom die mense wat skel daar(dag)
hulle kom met die hele polisie(julle kapenaars)

Kom push, kom push op vrydag(ek sê)
Kom push, kom push op saterdag
Kom push, kom push op sondag(ek se ek sê)
Kom push, kom push op maandag(ek het jou gesê)
Kom push, kom push op vrydag
Kom push, kom push op saterdag(he)
Kom push(dankie) kom push op sondag(ek sê)
Kom push, kom push op maandag(ek het jou gesê)
Dankie


daar kom die mense wat skel daar(skel daar)
hulle kom met die hele polisie(ek sê boetie)
Daar kom die mense wat skel daar(boetie)
hulle kom met die hele polisie(hoekom)
Daar kom die mense wat skel daar(skel heel dag)
hulle kom met die hele polisie(yoh yoh yoh)
Daar kom die mense wat skel daar(boetie)
hulle kom met die hele polisie(julle sien dan)
Daar, kwe kwe, kwe kwe, kwe kwe, kwe kwe
Kom stoot my boeta
My hart is seer my boeta
Wat, ne man, wat, my hart is seer
Ek se wat, ek se wat, wat julle ken dan
Ne my hart is seer my boeta
Vis vang, vis vang
Ons gaan die vis vang
vis vang
Ons gaan die vis vang
vis vang
Ons gaan die vis vang
vis vang
Ons gaan die vis vang
vis vang
Ons gaan die vis vang

Ek sê my boeta, my hart is seer
Skelige mense my boeta
Umandla mphela
Ek se kom push man, kom stoot my boeta, hallelujah
Kom push my boeta

kom push, kom push, kom push
kom push my bumper(boetie)
Daar kom die mense wat skel daar
hulle kom met die hele polisie
Daar kom die mense wat skel daar
hulle kom met die hele polisie

Songtext kommentieren

Log dich ein um einen Eintrag zu schreiben.
Schreibe den ersten Kommentar!

Beliebte Songtexte
von Trompies

Fans

»Kom Push« gefällt bisher niemandem.